Verbruikers is dalk nie almal bekend met die bloktariefstelsel vir elektrisiteitsaankope, ook bekend as “IBT” nie. Maar om te verstaan hoe jy kan spaar en wanneer jy duurder sal betaal, moet jy weet ...